[Inhoud]

IETS OOR DIE
BOESMANKULTUUR.

[Inhoud]

BOESMANMEID.

BOESMANMEID.

Na Parkes in “Wanderings of a Pilgrim” 1850.

IETS OOR DIE
BOESMANKULTUUR
De Nationale Pers Beperkt, Bloemfontein,
1920.

[Inhoud]

VOORWOORD.

Die boekie wat nou die wereld ingaan is ’n afdruk van ’n lesing wat ek in Januarie1920 voor die Suid-Afrikaanse Akademie by hul sitting op Stellenbosch gehou het.

Deur hul kuns is my belangstelling in die dwergies eers gewek, en later toe ek besefdat alleen deur ’n dieper studie van hul “kultuur” ’n mens die Boesmankuns ten vollekan waardeer, het ek besluit om die nodige kennis te probeer opdoen. Die studie hetvir my die Boesman in ’n heeltemal nuwe lig getoon, en was vir my so interessant datek goedgedink het om my ontdekkinge aan die Akademie mee te deel in die hoop dat hulleook die onderwerp van belang sou vind.

...

BU KİTABI OKUMAK İÇİN ÜYE OLUN VEYA GİRİŞ YAPIN!


Sitemize Üyelik ÜCRETSİZDİR!